October 2010
2 posts
I’m becoming experienced in world best experienced without experience.
1 tag
afsluiting
‘n enkele skryfboek lê op my tafel my pen nêrgens te sien nie (my gedagtes is klaar verewig) my laai gaap die wêreld aan met ‘n bek vol herinneringe en verkondig die onomseilbare boodskap êrens in die mikrokosmos rol ‘n traan teen ‘n denkbeeldige wang af